Description
Die moderne kultuur verdraai die ware betekenis van vrou-wees vurig. Selfs Christene verwerp God se woord en verkies populêre opinies ten opsigte van seksualiteit end geslag. Die tyd het aangebreek om feite van fiksie te onderskei en vrouens te help om die waarheid oor God se skeppingsdoel, vir hulle, raak te sien. In Vyf Leuens van Ons Anti-Christelike Era konfronteer Rosaria Butterfield vyf gevaarlike oortuigings oor seksualiteit, geloof, feminisme, geslagsrolle en fatsoenlikheid.
Deur haar persoonlike stryd met hierdie leuens, gebruik sy die rykdom van die Christelike teologie, kultuur-studies en letterkundige kritiek om lesers te help om Goddelike waardes, betreffende vrou-wees, die huwelike, end moederskap, te bewaar.




Reviews
There are no reviews yet.